Notes: Brand New Item. Not shipped to AK, HI, APO, FPO, AE.
Die jare 1894 tot 1994 is vir die Afrikaner 'n tydperk van grootse maar veral pynlike gebeure. 'n Gewone Suid-Afrikaanse familie beleef in hierdie roman die Anglo-Boereoorlog, die Eerste W?reldoorlog, die 1914-Rebellie en vele meer.