ShopSpell

Toorbos (afrikaans Edition) [Paperback]

$28.99       (Free Shipping)
58 available
  • Category: Books (Fiction)
  • Author:  Dalene Matthee
  • Author:  Dalene Matthee
  • ISBN-10:  0624043665
  • ISBN-10:  0624043665
  • ISBN-13:  9780624043669
  • ISBN-13:  9780624043669
  • Publisher:  Tafelberg
  • Publisher:  Tafelberg
  • Pages:  314
  • Pages:  314
  • Binding:  Paperback
  • Binding:  Paperback
  • Pub Date:  01-Jun-2003
  • Pub Date:  01-Jun-2003
  • SKU:  0624043665-11-MPOD
  • SKU:  0624043665-11-MPOD
  • Item ID: 102552737
  • Seller: ShopSpell
  • Ships in: 2 business days
  • Transit time: Up to 5 business days
  • Delivery by: Jan 19 to Jan 21
  • Notes: Brand New Book. Order Now.
Karoliena Kapp is 'n alleenkind. Haar pa is vroeg-vroeg deur 'n weerligstraal doodgeslaan en sy het die bos aanvaar as haar oermoeder. Sy is mooi en word gou raakgesien deur Johannes, 'n boswerkerskind wat hom uit die wurggreep van armoede losgewikkel het. Nog voordat sy twintig is, word sy met hom afgetrou en moet sy haar plek as dorpsvrou volstaan. Maar Karoliena gebruik die eerste kans om weg te loop. Die dag n? die troue weet sy: Sy het verkeerd gekies. Sy het van die bos af weggevlug en haar vryheid verruil vir 'n kou. Nou is sy bang, en sy vat die pad terug. Terwyl die pietjiekanarie sonder ophou roep: Wie's-jy, wie's-jy.
Add Review