ShopSpell

Kobra (afrikaans Edition) [Paperback]

$29.99       (Free Shipping)
100 available
  • Category: Books (Fiction)
  • Author:  Deon Meyer
  • Author:  Deon Meyer
  • ISBN-10:  0798165049
  • ISBN-10:  0798165049
  • ISBN-13:  9780798165044
  • ISBN-13:  9780798165044
  • Publisher:  Human & Rousseau
  • Publisher:  Human & Rousseau
  • Pages:  394
  • Pages:  394
  • Binding:  Paperback
  • Binding:  Paperback
  • SKU:  0798165049-11-MPOD
  • SKU:  0798165049-11-MPOD
  • Item ID: 100217646
  • Seller: ShopSpell
  • Ships in: 2 business days
  • Transit time: Up to 5 business days
  • Delivery by: Jul 07 to Jul 09
  • Notes: Brand New Book. Order Now.
Bennie Griessel is eerste op die toneel: 'n bloedbad in 'n luukse gastehuis op 'n Franschhoek-wynplaas. Drie slagoffers van 'n geheimsinnige, blitsige, meedo?nlose huurmoordenaar genaamd Die Kobra. Kan Griessel hom keer voordat hy weer toeslaan? Want daar was boonop 'n ontvoering . . . Ene Paul Anthony Morris, Britse burger met 'n splinternuwe paspoort. Maar wie is di? man werklik? Voeg hierby 'n grypdief wat onwetend iets steel wat aan Die Kobra behoort, en 'n intelligensiediens wat hul neus in Griessel se sake wil steek. Spanning en intrige uit die boonste rakke, soos net Suid-Afrika se misdaadverhaal-koning dit kan skryf!
Add Review